"Dankie vir die aandag aan Rock in jou Nuusbrief.
Net een ding: Bar Sinister het nie baie Kampioene geteel nie.
Jy verwar hom met Polytelis Silver Convention. Hy was natuurlik ‘n Hollandse hond- hoewel net 7 van sy Kampioene van Hollandse afkoms was…."